Landbouweekblad: ‘PALS kry nog nie erkenning wat dit verdien nie’
“Witzenberg PALS het gehelp om 43 boerdery-besighede met betekenisvolle swart aandeelhouding op die been te bring. Altesaam 180 plaaswerkers is nou mede-eienaars en aandeelhouerbegunstigdes in die landboubesighede. Sowat 2 085…