LBW: Ons was daar – foto’s van die 2019-grondsimposium
Die Witzenberg Partners in Agri Land Solutions (Pals)-inisiatief is in 2014 van stapel gestuur as ’n boeregedrewe grondhervormingspoging. Ná vele suksesse in dié distrik was dit ’n natuurlike keuse om…