Landbouweekblad: PALS bekyk ook groen energie PALS, oftewel die Partners in Agri Land Solutions, is lankal nie meer net ’n Witzenberg-projek nie. Landwyd word die suksessyfers van Eyethu Intaba, waar ’n vervierdubbeling van waarde sonder ’n sent staatshulp nie oëverblindery is nie, herhaal. Landbouweekblad, 24 Mar 2022 Please share this: